Status message

This event has expired.

Yoga Workshop for Beginners

'n Werkswinkel vir diegene van omliggende plase en dorpe wat nie gereeld in die week kan kom nie ... kom maak kennis met Joga en vind uit hoe kan jy joga tuis beoefen!

Where

43 Strydom Street, Hartswater Northen Cape, ZA 8570
Location Map

Type of Event

  • Workshop

Yoga Styles

Levels

When

Nov 15
2014
02:00 amto06:00 am

PROGRAM: JOGA WERKSWINKEL VIR BEGINNERS

09:00 - 10:00 Gespreksessie oor joga
10:00 - 11:00 Riglyne en demonstrasies vir beginners
11:00 - 11:30 Teetyd
11:30 - 12:30 Volledige joga oefensessie
12:30 - 13:00 Meditasie

Price

ZAR150 

Bespreek vroegtydig! Die studio kan 'n beperkte aantal deelnemers akkomodeer.